’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Escaterugsterwing.

FOTO 123. Die laaste tekens van lewe van die betrokke Roobernetstok (Foto’s 120, 121 & 122) word deur die verdroging en afsterf van lote geaksentueer.

FOTO 124. Karakteristieke verkleuringspatrone van Cabernet Sauvignonblare verbandhoudend met esca – om later tot die voorkoms van tussennerfse, vingeragtige bruin en dooie weefsel aanleiding te gee.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 85

Made with FlippingBook Ebook Creator