’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Eutypaterugsterwing (tandpyn).
FOTO 108. Alhoewel ’n moedige stryd ter voortbestaan volvoer is, het tandpyn ook hier sy tol geëis. Let op die voorkoms van kalandervreetskade wat uiteraard nie met Eutypaterugsterwing verwar moet word nie.
FOTO 109. Totale afsterwing van hierdie kordonarm (Sauvignon blanc) as gevolg van tandpyn.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 75
Made with FlippingBook Ebook Creator