’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Eutypaterugsterwing (tandpyn).
FOTO 106. Eutypa versprei normaalweg geleidelik binne individuele stokke. In hierdie geval was herhaaldelike chirurgie onsuksesvol en het uiteindelik tot die situasie soos uitgebeeld, bygedra.
FOTO 107. Ten spyte van pogings om hierdie stok by wyse van terugsaag van geïnfekteerde kordon arms te red, het dit uiteindelik (soos in Foto 106) finaal die aftog geblaas.
74 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator