’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Eutypaterugsterwing (tandpyn).

FOTO 104. ’n Feitlik soortgelyke situasie as die voorbeeld in Foto 103. Dit spreek vanself dat geen verwagtings op ’n moontlike oes in sodanige gevalle gekoester kan word nie.

FOTO 105. Tandpyn by sommige arms van hierdie bosstok.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 73

Made with FlippingBook Ebook Creator