’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Eutypaterugsterwing (tandpyn).

FOTO 102. ’n Tipiese voorbeeld van tandpyn in die vroeë groeiseisoen waar benewens die kortlittigheid van lote, liggroen tot liggeel blaartjies met duidelike tekens van nekrotiese blaarrande uitgebeeld word.

FOTO 103. Tandpyn op ’n oënskynlik reeds afgestorwe kordonarm. Knoppiesblaar wat ook hier voorkom, moet nie met Eutypa verwar word nie.

72 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator