’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Edelvrot (86); botrytis (87).
FOTO 86. Die teenwoordigheid van heuningbye tydens laat herfs is dikwels aanduidend van moontlike individuele edelvrotkorrels.
FOTO 87. Botrytisinfeksie van ’n lootgedeelte onder intensiewe glashuistoestande. Moet nie met donsskimmel verwar nie.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 61
Made with FlippingBook Ebook Creator