’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Botrytis (vaalvrot).

FOTO 84. ’n Tipiese voorbeeld van ’n hangende tros (tot laat in die seisoen) wat feitlik in totaliteit deur verrottingsneste en swamspore verswelg is.

FOTO 85. Benewens vaalvrot kom verskeie nadelige sekondêre organismes by hierdie hangende tros voor.

60 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator