’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Edelvrot.

FOTO 82. Die ontstaan en verdere verloop van edelvrot (volgens mededelings word hierdie voorbeeld as tipiese edelvrot beskou).

FOTO 83. Hierdie tros weerspieël die voorkoms van edel, sowel as vaalvrot.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 59

Made with FlippingBook Ebook Creator