’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Botrytis (vaalvrot) (80); suurvrot (81).

FOTO 80. Die verkrimping, verbruining en verharding van korrels in reaksie op droë, warm periodes ná aanvanklike infeksie.

FOTO 81. ’n Tipiese voorbeeld waar nadelige sekondêre organismes (soos suurvrot) toeslaan tydens ongunstige klimaatstoestande vir die suksesvolle verloop van vaalvrot ná aanvanklike infeksie.

58 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator