’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Swamdoderoordosering (540); tros vanuit stam (541).
FOTO 540. Skadelike ingrepe op hierdie Bukettraubeblaar – as resulterend van oordosering (té hoë konsentrasie) met ’n spesifieke swamdoder soos vir die voorkoming van oïdium aangewend is.
FOTO 541. In uitsonderlike gevalle word trosse soos voortspruitend uit stamme en/of kordonarms aangetref. Ten spyte van die afwesigheid van lote en blare, óf selfs gedeeltes daarvan, het hierdie Cabernet Sauvignontros gedeeltelik verkleur en selfs ’n mate van rypwording ondergaan.
346 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator