’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Huilsap (538); vertraagde bot (539).
FOTO 538. Alhoewel die uitskeiding van huilsap as ’n algemene verskynsel by vars snoeiwonde beskou word, word soms ondervind dat dit oor tyd in taai, jellieagtige, hangende uitvloeisels omskep mag word – om sodoende as gunstige media in terme van nadelige swamgroei (09:00posisie) be nuttingswaarde te ondervind.
FOTO 539. ’n Tipiese voorbeeld van erge vertraagde bot soos dit by hierdie Pinot noirstok op 30 Oktober 1987 te Simondium waargeneem kon word.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 345
Made with FlippingBook Ebook Creator