’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Voëlneste (530); dikkopkiewiete (531).
FOTO 530. Alhoewel voëlneste (soms met kleintjies) by opgeleide stokke mag voorkom, hou dit – benewens moontlike opname in parsbakke – geen werklike nadele in nie.
FOTO 531. ’n Voorbeeld waar ’n ouerpaar van dikkopkiewiete met kuikens ’n wingerdperseel verlaat.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 341
Made with FlippingBook Ebook Creator