’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Vreemde/onbekende larwes/ruspers.
FOTO 528. In gevalle waar vreemde/onbekende larwes/ruspers sou voorkom, word die inwin van deskundige advies ten sterkste aanbeveel, ter bevestiging van moontlike nadelige/skadelike ingrepe soos hieraan verbonde mag wees.
FOTO 529. Soortgelyk aan die situasie soos in Foto 528, behoort indringende aandag aan moontlike vreetskade bestee te word.
340 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator