’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Skilpadkewers (532); pêrelkliere (533).

FOTO 532. Soos gerugsteun deur die voordele in terme van witluisbeheer soos aan die voedingsaktiwiteite van skilpadkewers toegeskryf kan word, word die voorkoms daarvan sterk aanbeveel.

FOTO 533. Die voorkoms van onskadelike pêrelkliere op jong, aktiefgroeiende organe is ’n algemene verskynsel – veral tydens warm, humiede toestande. Moet nie met guttasie of myteiers verwar word nie.

342 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator