’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Spinnekoppe.
FOTO 526. Alhoewel spinnekoppe soms grillerig mag vertoon, kan die verorbering van motte/insekte as ’n voordelige bate daarvan beskou word.
FOTO 527. Die situasie dat spinnekoppe soms as ‘materiaal anders as druiwe’ gepars mag word, kan as ’n moontlike nadeel uitgelig word.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 339
Made with FlippingBook Ebook Creator