’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Topmasjienskade.
FOTO 515. Ernstige blaar en lootskade soos deur die onoordeelkundige benutting van topmasjiene aangerig kan word.
FOTO 516. ’n Tipiese voorbeeld van ’n topmasjien‘ribsteker’ – in welke geval die loot te kort bokant die tros afgesny word, met die gevolg dat te min effektiewe blare behou word ten einde normale rypwording te bewerkstellig.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 331
Made with FlippingBook Ebook Creator