’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Onoordeelkundige suier (513); topmasjienskade (514).

FOTO 513. In hierdie geval moes die suierlote soos in Foto 512 óf uitgebreek, óf afgeknip, óf selfs uitgeskeur word – om as sulks die toetredingsmoontlikhede van onder andere houtverrottingswamme by talryke wonde, te begunstig.

FOTO 514. Topmasjienskade soos by hierdie tros (vóór deurslaan) aangerig is. Benewens ekonomiese implikasies, dien sodanige verwondings as ideale toetreepoorte vir verrottingsorganismes.

330 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator