’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Kneleffekte (509); draeropbou (510).

FOTO 509. ’n Voorbeeld waar die kordondraad diep in die hout ingekeep en feitlik toegegroei is, in welke geval moontlike kneleffekte nie uit die oog verloor moet word nie.

FOTO 510. ’n Situasie waar onoordeelkundige/foutiewelike wintersnoeipraktyke tot die groteske opbou van draers aanleiding gegee het. Let ook op die kneleffek (09:00posisie) soos deur die diep­ ingekeepte tou, op die toepaslike kordonarm uitgeoefen word.

328 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator