’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Knel/wurgeffekte.

FOTO 507. ’n Tipiese voorbeeld van ’n doodgewurgde kordonarm by hierdie Shirazstok – met die diepingekeepte, moeilik waarneembare tou steeds in posisie (feitlik teenaan die mik).

FOTO 508. Weens die moontlikheid van latere kneleffekte, word die opdraai/wen van kordonarms om drade tydens stokontwikkeling as uiters onoordeelkundig beskou.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 327

Made with FlippingBook Ebook Creator