’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Knel/wurgeffekte.

FOTO 505. Die rede/oorsaak vir die skielike verdroging van die stok soos in Foto 504, word hier aan die lig gebring.

FOTO 506. Vroeë herfsverkleuring by blare as resulterend van ’n kneleffek soos deur tou (09:00posisie, net links van mik) op die floëemweefsel van die betrokke kordonarm uitgeoefen word. Moet nie met rolblaar verwar word nie.

326 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator