’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Ystertekort.

FOTO 474. Ystertekortsabnormaliteite is visueelwaarneembaar as ’n tussennerfse vergeling van jong, vinnig groeiende blare, terwyl die hoof, sekondêre en fyner nerwe groen gekleurd bly.

FOTO 475. Teen die einde van die seisoen kan stokke in totaliteit deur ystertekorte in verpotte en bossieagtige formate omskep word.

304 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator