’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Magnesiumtekort.

FOTO 472. In die geval van rooidruifkultivars word magnesiumtekorte met ’n tussennerfse verrooiing by blare vereenselwig.

FOTO 473. In uiterste gevalle kan blaarrand nekrose deur magnesiumtekorte geïnduseer word – soos by die 09:00posisie in hierdie voorbeeld waargeneem kan word.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 303

Made with FlippingBook Ebook Creator