’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Sinktekort (476); mangaantekort (477).
FOTO 476. Aanvanklik word sinktekorte met die toetrede van visueelwaarneembare tussennerfse chlorose tot apikale blare geassosieer, waarná blare ’n konstante kleiner formaat met vergrote bladsteelsinusse, behou.
FOTO 477. Karakteristiek van mangaantekorte is die toetrede van ’n ligte, tussennerfse chlorose tussen die primêre en sekondêre nerwe by ouer blare, terwyl die areas om die fyner nerwe neig om groen te bly.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 305
Made with FlippingBook Ebook Creator