’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Stikstoftoksisiteit (466); kaliumtekort (467).
FOTO 466. ’n Karakteristieke voorbeeld van stikstoftoksisiteit by hierdie Shirazstok, met blink, donkergroen blare waarvan verbruinde rande neig om opwaarts te krul.
FOTO 467. Normaalweg manifesteer kaliumtekorte in die vroeë groeiseisoen as opgerolde blare – soos by hierdie Sultaninastok waarby die rolaksie opwaarts geskied, geïllustreer word.
300 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator