’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Kaliumtekort.
FOTO 468. ’n Kenmerkende voorbeeld waar kaliumtekorte deur die afwaartse rol van blaarrande weerspieël word – ’n situasie wat normaalweg met vergeling en geleidelike verbruining en verdroging van weefsel gepaard gaan.
FOTO 469. Later in die seisoen word kaliumtekorte met verbruining en verdroging van veral ouer blaarrande, geassosieer.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 301
Made with FlippingBook Ebook Creator