’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Klein, ronde, pitlose korrels (459); gevurkte lote (460).
FOTO 459. Klein, ronde, pitlose korrels soos dit in diggepakte formaat by die Duriftros (Foto 458) voorkom. In hierdie geval het die betrokke afwyking tot al die trosse van die bepaalde stok, toegetree.
FOTO 460. ’n Voorbeeld van uitermate gevurkte lote by ’n individuele Verdelhostok – ’n situasie wat uiteraard opvolgende waarnemings sou regverdig.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 293
Made with FlippingBook Ebook Creator