’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Onbekende afwyking (457); plat en dubbele trosstele (458).

FOTO 457. Afspeen van korrels net ná set by die Hárslevelüstok soos in Foto 456. Hierdie afwyking(s) is verteenwoordigend van drie naasliggende stokke in ’n ampelografiese kolleksie. Alhoewel geen druiwe oor ’n periode van meer as 20 jaar voortgebring is nie, is die stokke steeds aan die gang en word die betrokke afwyking(s) op ’n jaarlikse basis voortgesit.

FOTO 458. ’n Voorbeeld van plat en dubbele trosstele en ragisvertakkings word by hierdie Duriftros uitgebeeld.

292 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator