’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Atipiese rankie posisionering (461); chimera (462).
FOTO 461. Atipiese posisionering van rankies by hierdie winterloot.
FOTO 462. ’n Voorbeeld van die sogenaamde bontblaarverskynsel – ’n afwyking wat as tipies van ’n chimera beskou word.
294 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator