’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Korrelkleurafwykings (455); onbekende afwykings (456).

FOTO 455. Die kringloop van kleurveranderings in die orde van swart tot grys tot wit is voltooi – soos met die toetrede van Cinsaut blanc tot die plaaslike bedryf, ondervind is.

FOTO 456. Die permanente toetrede van erge atipiese blare en verminderde lootgroei word by hierdie Hárslevelüstok uitgebeeld. Let ook op die viltige beharing, soos dit veral by groenlote waargeneem kan word.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 291

Made with FlippingBook Ebook Creator