’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Korrelkleurafwykings.
FOTO 453. ’n Verdere voorbeeld van veranderings in korrelkleur, soos dit by ’n gedeelte van hierdie tros waargeneem kan word. Let ook op die toetrede van gedeeltelike verkleurings, in welke geval dit by sommige korrels ’n inslag kon vind.
FOTO 454. ’n Permanente afwyking van swart tot grys, soos dit in hierdie voorbeeld met Cinsaut gris – as kultivarvoorbeeld – geassosieer word.
290 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator