’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Korrelkleurafwykings.

FOTO 451. ’n Tipiese voorbeeld waar slegs ’n gedeelte van ’n individuele, ryp tros aan kleurverandering onderworpe was.

FOTO 452. ’n Situasie waar kleurveranderings slegs by enkele korrels waarneembaar is. Let ook op die voorkoms van gedeeltelike verkleurings, soos deur korrels by die 08:30 en 16:00posisies, weerspieël word.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 289

Made with FlippingBook Ebook Creator