’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Millerandasie (449); gesegmenteerde korrels (450).
FOTO 449. ’n Verdere voorbeeld van millerandasie, soos dit in hierdie geval by Pinotagetrosse aan die orde gestel word.
FOTO 450. ’n Vegetatiefvoortplantbare afwyking het by slegs die korrels van Palomino voorgekom, in welke opsig die vorm daarvan in ’n gesegmenteerde formaat omskep is – vandaar die benaming as ‘TamatieFrans’.
288 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator