’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Millerandasie.

FOTO 447. Millerandasie word ook met die voorkoms van kleiner, dikwels pitlose korrels, in welke geval dit in groot getalle tesame met normaal, pitbevattende korrels sou voorkom, geassosieer.

FOTO 448. Die voorkoms van millerandasie by hierdie rypwordende tros.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 287

Made with FlippingBook Ebook Creator