’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Rouband (443); groeistilstand (444).
FOTO 443. ’n Vergrote voorbeeld van die situasie soos in Foto 442. Let op die tipiese bandvorming by die ontspringpunt van die betrokke laterale vertakking, asook by die korrelsteel in die 09:00posisie.
FOTO 444. Tiperend van GSV is waar blomtrosse ná die verskyning van oppervlakkige, swart letsels op stele daarvan, afgesnoer word en verdroog. Normalerwys kan onder andere ook verminderde lootgroei en blink, donkergroen blare by aangetaste stokke waargeneem word.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 281
Made with FlippingBook Ebook Creator