’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Haelskade.
FOTO 429. ’n Voorbeeld van haelskade by hierdie wyndruiftros in die Robertsongebied, waarmee terselfdertyd ideale toegangspoorte vir skadelike organismes deur geïnduseerde wonde daargestel word.
FOTO 430. Ernstige haelskade by Sultaninastokke in die Keimoesgebied, in welke geval feitlik algehele ontblaring – in samehang met groteske skade aan trosse – teweeggebring is.
274 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator