’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Droogte (417); versuiping (418).

FOTO 417. ’n Voorbeeld van blaarvergeling, soos voortspruitend uit ’n skielike en algehele onderbreking in die watervoorsieningsketting, word by hierdie feitlik oesgereed Pinotagestokke in die KleinKaroo (Oudtshoorngebied), geïllustreer.

FOTO 418. Blaarvergeling en uiteindelike verdroging is tiperend van die voorkoms van versuiping­ geïnduseerde watertekorte gedurende die groeiseisoen. In hierdie voorbeeld dien die voorkoms van ’n welige onkruidstand as ’n bykomende indikasie daarvan.

266 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator