’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Sonbrand.

FOTO 405. Soos by Foto 404 is hierdie voorbeeld tiperend van situasies waar individuele korrels regstreeks aan direkte sonstrale blootgestel word.

FOTO 406. Erge sonbrandskade by Muscat d’Alexandrie as resulterend van die uitsak/val van lote vanuit die prieel, ten gevolge waarvan trosse regstreeks aan direkte son onderwerp word.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 259

Made with FlippingBook Ebook Creator