’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Sonbrand.

FOTO 407. Alhoewel blare in ’n mindere mate deur sonbrand aangetas/beskadig mag word, is dit nie daarteen gevrywaar nie en word die totstandkoming van kenmerkende bleekbruin, tussennerfse vlekke daarmee vereenselwig.

FOTO 408. ’n Verdere voorbeeld van sonbrandskade by blare. In hierdie spesifieke geval was wind egter ’n bykomende faktor om tot die ontstaan van bleekbruin vlekke by te dra.

260 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator