’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Sonbrand.

FOTO 403. Ernstige sonbrandskade by hierdie tros – soos verbandhoudend met verwelking, inkrimping en uiteindelike verdroging van korrels ten gevolge van regstreekse blootstelling.

FOTO 404. Ligbruin tot geeloranje verkleurings by individuele korrels – wat met variërende grade van inkrimping gepaard mag gaan – word as karakteristiek van gevalle waar dit tydens uitsonderlike warm dae regstreeks aan direkte son blootgestel word, beskou.

258 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator