’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Hitteskade.
FOTO 401. Die verdere verloop van hittebeskadiging van korrels (Foto 400) word met misvormde ontwikkeling en uiteindelike uitdroging daarvan, geassosieer.
FOTO 402. Die inkrimping en uiteindelike verdroging van korrels in reaksie op verbruining/droging van gedeeltes van die trossteel/vertakkings kan as ’n bykomende karakteristieke voorbeeld van hittebeskadiging uitgesonder word.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 257
Made with FlippingBook Ebook Creator