’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Hitteskade.

FOTO 399. By Muscat d’Alexandrie word ouer blare dikwels op ’n natuurlike wyse aan die ontwikkeling van onegalige geel tot bruin hittevlekke onderwerp. Moet nie met karakteristieke hitteskade/vlek verwar word nie.

FOTO 400. ’n Tipiese voorbeeld van kenmerkende induikings – waarvan die weefsel mettertyd vanaf die binnekant verbruin – op korreloppervlaktes, as resulterend van hittebeskadiging.

256 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator