’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Windskade.
FOTO 397. Soos by lote (Foto 394) kan vaatweefsel by trosstele/vertakkings (as gevolg van skaaf/ skuur teen loofdrade) ernstig deur wind beskadig word. In hierdie geval word skade aan toepaslike dele van ’n jong tros (vóór blom) uitgebeeld.
FOTO 398. Gedurende die blomperiode kan wind onder andere ook tot swak(ker) set van korrels bydra.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 255
Made with FlippingBook Ebook Creator