’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Wingerdmot-larwes.
FOTO 389. ’n Voorbeeld van ’n wingerdmot-larwe wat redelik onlangs vir die eerste keer en boonop in epidemiese formaat in die Oranjerivier-gebied voorgekom het. Volgens die literatuur is dit verbandhoudend met die Australiese ‘grapevine moth’ – waarvan die vlerke in karakteristieke kleurpatrone getooi is.
FOTO 390. Ernstige vreetskade soos deur wingerdmot-larwes (Foto 389) in gevalle van epidemiese uitbrake aangerig kan word.
248 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator