’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Wildsbokke (387); Angorabokke (388).

FOTO 387. In hierdie spesifieke geval – weens besonderhede van spore en uitwerpsels in die onmiddellike omgewing van die aangetaste stok – kon wildsbokgeassosieerde vreetskade aan die orde gebring word.

FOTO 388. Ernstige vreetskade soos deur Angorabokke (weens ’n oopgelate hek) by ’n nuwe aanplanting van Chardonnaystokkies op die Welgevallenproefplaas van die Universiteit Stellenbosch aangerig is.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 247

Made with FlippingBook Ebook Creator