’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Muisskade.
FOTO 381. ’n Tipiese voorbeeld waar die bogrondse bas en floëem deur muise losgeskeur/afgevreet is – in so ’n mate dat die kambium oor groot gedeeltes (selfs tot by of net onder die entlas) blootge stel word.
FOTO 382. ’n Onvermoë tot die tydige oorbrugging van floëem oor groot gedeeltes word by die bogrondse voorkoms van knaagdiergeassosieerde ringeleringswonde ondervind.
244 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator