’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Muise (383); rysmiere (384).
FOTO 383. Die voorkoms van muisgate, soos normalerwys digby gevestigde stokke waargeneem word, mag positiewe bydraes in terme van identifikasieprosedures oplewer.
FOTO 384. ’n Voorbeeld waar droë stokkies, grasse en algemene plantmateriaal deur rysmiere benut word ten einde nesopeninge vóór reëns te bedek – ’n verskynsel soos dikwels tussen nuutaangeplante stokkies tydens die eerste groeiseisoen waarneembaar is.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 245
Made with FlippingBook Ebook Creator