’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Voëls.
FOTO 373. ’n Tipiese voorbeeld van voëlpikskade by hierdie individuele korrel – in welke geval gerieflike toegang ten opsigte van die toetrede van sekondêre verrottingsorganismes daargestel word.
FOTO 374. Verskeie korrels aan hierdie tros is reeds deur sekondêre verrottingsorganismes vernietig – terwyl varsgevrete korrels (soos in Foto 373) na verwagting aan ’n soortgelyke situasie onderwerp behoort te word.
240 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator