’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Voëls.
FOTO 375. ’n Tipiese voorbeeld van ernstige voëlpikskade by rypwordende korrels aan ’n druiwetros.
FOTO 376. In die geval van groter voëls word heel korrels verwyder – ’n situasie wat tot aansienlike/ totale oesverliese kan bydra.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 241
Made with FlippingBook Ebook Creator