’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Blaaspootjies.

FOTO 372. Vreetskade van blaaspootjies op korreloppervlaktes word met ’n verharde/verkurkte verkleuring (veral aan die bokante van volgroeide korrels) vereenselwig.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 237

Made with FlippingBook Ebook Creator