’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Verwelkbesieskade (370); blaaspootjies (371).

FOTO 370. Ná voltooiing van die voedingsaksies (soos in Foto 369) word die spruitpunt en onderliggende, jong organe aan verwelking met daaropvolgende verdroging onderwerp.

FOTO 371. By blaaspootjies word blare aan beide kante aangetas, ten gevolge waarvan duidelike kolle/ vlekke met ’n silwer skynsel ontstaan.

236 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator